Jo Christal Dramaskool Kort u Hulp!

Die hele wêreld het stilgeraak en in elkeen van ons het ‘n stukkie van ons realiteit gekraak. Die Jo Christal Dramaskool, ‘n klein besigheid met groot drome, is nie onaangeraak. Ons is dus ook genoodsaak om uit te reik na helpende hande en groot harte om te verhoed dat ons die reis om ander te bemag, moet staak.

South Africa Community

R50 pledged so far

0%

R 50,000 Dream Goal

1 Backers

The Team

Die Jo Christal Span betsaan uit 4 gekwalifiseerde en uiters passievolle personeellede. In elkeen van ons brand daar 'n vuur van inspirasie en passie vir AL ons leerders. Ons glo in die buitengewone krag van drama as medium as 'n transformatiewe buitemuurse aktiwiteit. Elke kind waarmee ons 'n pad stap is belangrik en hul groei is ons eerste prioriteit.