R11,925 pledged so far
R 80,000 Dream Goal
0 Days Left
13 Backers
Verbysterde vader van drie, lankmoedige lewensmaat van een. Lukrake reisiger, arm argitek en skelm skrywer. Gebore en getoë in Bellville en na ’n paar wye draaie die wêreld deur, terug waar hy hoort. Meeste van die tyd.